Short Story

Hoërskool DF Malan’s  se o.14 seunshokkiespan wil graag help geld insamel via Habitat for Humanity om ablusiegeriewe vir skole te help bou wat nie het nie. Die span daag nie net mekaar uit om soveel doele as moontlik gedurende die seisoen aan te teken nie, maar daag ons ouers/maatskappye en die groter DF-gemeenskap uit om betrokke te raak by hierdie veldtog deur n bedrag per doel by te dra OF ‘n eenmalige bydrae te maak.

Sluit by ons aan om die DF-waarde van EMPATIE uit te leef deur nou te skenk.

Bellville, South Africa

Doele vir ‘n doel – DF o.14 seunshokkie


R2,450.00 Given so far
R615 Pledged per Goal
13 Days Left

Supported so far by 17 people.

Raised:
24.50%
Goal: R10,000.00
Give Now
Minimum amount is R Maximum amount is R
Pledge

Tell the fundraiser how much you will give per Goal

1 Campaigns | 0 Loved campaigns

Story

Hoërskool DF Malan se o.14 seuns hokkiespan wil graag die volgende uitdaging aanpak: Ons wil die gemeenskap vra om ‘n bedrag by te dra vir elke doel wat ons hierdie seisoen aanteken, sodat ons geld kan help insamel vir Habitat for Humanity. HfH is die grootste konstruksie NGO in die wêreld en bou huise vir mense wat tans meestal in sinkhuise bly.

Hulle het ook ‘n nuwe projek in Suid-Afrika om ablusiegeriewe te bou vir skole wat geen spoeltoeilette op hul terrein het nie. Ons wil graag vir HfH geld insamel om hierdie projek te ondersteun en dan aan die einde van die seisoen self gaan help bou aan hierdie ablusiegeriewe vir so ‘n skool.

 

  • Opgedateer

    Doele aangeteken sedert die begin van die seisoen: 15 Doele aangeteken sedert die eerste ondernemings: 1 Wedstryde oor vir die res van die seisoen: 3
  • Opgedateer

    Doele aangeteken sedert die begin van die seisoen: 18 Doele aangeteken sedert die eerste ondernemings: 4 Wedstryde oor vir die res van die seisoen: 0